<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>108</tempo>
<time_sig>6/8 S139</time_sig>
<title>Sweef soos 'n Arend</title>
<lyrics>[V1]
.G                  C
 Sag, sag blink jou oë
. D              G
 Uit jou gesig gloei liefdeslig
.                   C
 Knus, knus in jou arms
. D               G
 Heilig, veilig, warm

[P1]
.  Em .              A           Asus         D
   Ek het jou nodig, hier by my heeldag, die wêreld oorbodig
.  Bm                    C
   Ons twee 'n taakmag, niks kan ons keer
.  Am                         D
   Hy's in beheer, Hy's ons Weerman, Stuurman, Leidsman

[C1]
.   G                        C .                   G                 D
   Sweef soos 'n arend, want Sy liefde dra jou so hoog, hoog bo die son
.    G                     C                          G
   Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief
.       D .      G  (D)
   Dis Liefde se mag

[V2]
. G                      C
 Sprei, sprei maar jou vlerke
. D                     G
 Daar's steeds 'n band, van hand na hand
.                    C       D                  G
 Maak, maak my jou toevlug, roep my, soek my, spoedig

[P2]
.   Em                A            Asus        D .
   Saam is ons alles, leef ons uitbundig, vir dit wat bedoel is
.   Bm                 C
   Gee ons ons beste, niks kan ons keer
.       Am                         D
   Want Hy's in beheer, Hy's ons Weerman, Stuurman, Leidsman

[C2]
.   G                        C .                   G                 D
   Sweef soos 'n arend, want Sy liefde dra jou so hoog, hoog bo die son
.    G                     C                          G
   Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief
.       D .      G  (D)
   Dis Liefde se mag

[C3]
.   G                        C .                   G                 D
   Sweef soos 'n arend, want Sy liefde dra jou so hoog, hoog bo die son
.    G                     C                          G
   Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief
.       D .      G  (C)
   Dis Liefde se mag
.                G  (C)
   Dis Liefde se mag
.                G
   Dis Liefde se mag</lyrics>
<key>G</key>
</song>